6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -1 hour ago
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -6 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -6 hours ago

Gesins fotos

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.

Stem saam met Voortrekker dit is mooi foto's lyk vir my asof Johann L nuwe ore gekry het devil

Ai hoe mis ek nou daai ou program op TV Police file of "Check your mate" lol .Anton sal maar in die argiewe gaan rond krap vir n foto van die uwe  ek is basies soos Noddy het n gesig vir radio 

Port Elizabeth

Frieps

Fri, 04/05/2018 - 22:27

Dassie, ek is nou sommer baie bly om te sien hoe jy, en Mamma, lyk!   Ek het jou nogal so voorgestel.    En lekker stout ook!  laugh

Die trotse Oupa en Ouma, Johann & Bennanta, het ek darem al op foto's gesien.     Mooi mense! smiley

Freda en Vorrie wat die oe gesien het kan nie ongedaan maak laugh Julle woon so ver van Durban af en al julle saam trekke is daar bo in Happy valley of is dit nou Brits lol. Sal rerig daarvan hou om al my maters in lewende lywe te ontmoet . Shame Freda jy bly ook aan die agterkant van die wereld PE sal maar sien wat die jaar bring 

Vaalpark

Johann L

Sat, 05/05/2018 - 07:03

Dassie, om een of ander rede het ek jou heelwat ouer voorgestel, julle lyk goed. 

Dassie, my ore is so groot om beter te kan hoor my kind? 

Harry en Freda,  waar is julle skilderye, en ook die ander lede sin?

 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus