Laat ek dan nou maar die voortou neem, en begin met die fotos by die name bring.
Lekker Hennie …
Lekker Hennie
Dankie vir die mooi foto!
Daai geweste ons aftree plek…
Daai geweste ons aftree plek oor so 6 jaar.
Haai oooeeeee iemand gaan
@ Segekok ek hoop die hond het nie vlooie nie
Dassie julle moet maar die…
Dassie julle moet maar die helfte van die goed wat ek seg met n bietjie sout vat... Die ander helfte is ernstig....
Dassie, begin ons sommer nou…
Dassie, begin ons sommer nou jong fotof's ook wys. Wel hier is myne. 20 jaar. foto bietjie verwaarloos a.g.v. baie hantering

Ek het klaar 'n erf in…
Ek het klaar 'n erf in Danabaai en planne ook opgetrek. Is tans besig met kwotasies vanaf Boukontrakteurs. Hopenlik begin ek binne die volgende jaar met die bouery.
Dankie Hennie. Ek wou raai…
Dankie Hennie. Ek wou raai Mosselbaai iewers ![]()
Jy sou reggeraai het. Ek luv…
Jy sou reggeraai het. Ek luv die Suid-Kaap.
Nou is ons besig om die Gesinsfotos draad te kaap.







maar 'n vrou is mos soos…
Oom Arie en ken n paar wat soos melk is.....