Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -2 hours ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Profile picture for user Noddy
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 12/05/2018 - 19:07

Gesie dankie vir die stem  .My voorstel is dat ons n lys opstel van so 20 liedjies ons wil darem nie Noddy se program oorneem  nie wink Dan sit ons die liedjies hier op die forum en dan kies die lede wat hulle graag wil hoor . Voortrekker kan jy dalk vir ons so n "sticky : maak waar die voorgestelde liedjies geplaas kan word amper soos Gesins foto's draad 

0

Daarsy die manne kom na die tafel toe 

Sleep Nou dankie vir jou stem 

Dit gee ons n hele week tyd om alles in te kry en te kontroleer .Onthou net die 80's se musiek geen Auntie Briels en hulle 7 swanger sustets nie laugh

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 12/05/2018 - 19:23

Luister so lekker na oom Noddy se program, en het al klaar n versoek gerig. Wonder of eksy arm kan draai vir nog een ?

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Sat, 12/05/2018 - 19:23

Righty o nou moet ons net die plan verby Noddy gesmokkel kry laugh

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 12/05/2018 - 19:24

Ek sal lysie maak en maandag vir Anton stuur hoe klink daaiwink Hoe se The Police Message in a bottle 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus