Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie nuus Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago
Vir Maurits Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Dankie......... Verskoning Len Loader -1 hour ago
Maurits... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Montagu Oktober 2026 saam gesels maurits1 -2 hours ago
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -3 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 15/05/2018 - 15:08

Honde is baie slimmer as mense ek meen nou Het jy al ooit n hond sien trap in mense bollie ? En onthou hy het 4 bene ne lol  N ander ding is het julle al opgelet sodra n mens in honde bollie trap ongeag of jy skoene aan het Onmiddelik is jy kreupel 

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Tue, 15/05/2018 - 15:23

Customer: "In what aisle could I find Snoek?"

Clerk: "Are you a Stormer supporter, sir?"

Customer: "Yes I am, but what has that to do with my question? If I had asked for mielies, would you ask me if I was a Cheetah supporter? Or if I had asked for wors, would you ask me if I was a Blue Bul supporter? Or if I asked for hake would you ask me if I was a Shark supporter?"

Clerk: "No, I probably wouldn't, sir."

Customer: "Well then, because I asked for Snoek, why did you ask me if I’m a Stormer supporter?"

Clerk: "Because you’re in Builders Warehouse, sir"

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Thu, 17/05/2018 - 05:54

If it wasn't so unbelievably stupid, it would be unbelievable...

Brings to mind..... Burn the schools down then demand (and get) free education.................

 

0
Brackenfell

HennieBo

Fri, 18/05/2018 - 06:33

Twee blondines is oppad dam toe om vir die dag daar te gaan piekniek hou. Oppad dam toe breek hul kar en so besluit hul om maar net daar piekniek te hou. Eerste blond vra, waar sal ons sit, onder die boom of in die middel van die pad. Tweede blondine besluit dis veiliger in die middel van die pad. Net nadat hulle alles uigepak het kom daar 'n bakkie met 'n helse spoed op hulle afgery. Die man swaai uit en ry binne-in die boom vas.

Die tweede blondine  sê:

Sien, as ons onder die boom piekniek gehou het was ons nou dood!!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus