Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -18 minutes ago
Fred Oktober 2026 saam gesels Geert -29 minutes ago
Geniet die laaste luilekker.... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -30 minutes ago
Ek sien hierdie ertjiesop… Ertjie Sop! - Hester Kruis Voortrekker -42 minutes ago
Kampeerplek-foto's Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Aaaa! Dankie Padlangs Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Port Elizabeth

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 05:24

Vanaand gaan ek inskakel.  Die Bokke speel 4 uur, so teen 6 uur is dit klaar.   As dit 'n verloor was, sal jy maar die mense moet opbeur ou Noddy!

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 09/06/2018 - 18:22

Lekkee man, Luisrer na oom Noddy, lekker musiek, probeer my power level opskuif na 350 op Destiny 2 Warmind. Die wyfie bak muffins, ruik lekker. Die hond lê op sy matjie en loer my asof ek mal is. Lewe is lekker.

0
Port Elizabeth

Frieps

Sat, 09/06/2018 - 19:46

Hier is ek ook nou, luister nou lekker.  Ja, Groot G, dit was Colin wat my verkeerd ingelig het oor die tyd.  Het darem betyds uitgevind.   Die Bokke het gewen, so ek gaan nou lekker luister na jou en die musiek, Noddy. Stuur liefde en sterkte vir Segie daar in die hospitaal.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus