Watse spinnekop is die.
Die merk is aan sy onderkant
Baai baai, sien julle, hier…
Baai baai, sien julle, hier hardloop ek weg. Die draad is baie onveilig.
Is dit nie
Redroman dalk lys soos een innie lawveld kry jy hom hy hardloop so agter jou skaduwee
Geen idee nie! Al wat ek…
Geen idee nie! Al wat ek van hom weet, is dat ek hom nie naby my wil hê nie.
Reenspinnekop
Nou ja volgens my nutste opgradering is dit die "reënspinnekop", (Palystes superciliosus)
Ek mag dalk verkeerd wees maar nie giftig.
Lyk vir my nie heeltemal die…
Lyk vir my nie heeltemal die selfde nie ?
Skakel
![]()

Dalk het dié een net in sy kroek geskuit ??? ![]()
Deesdae is daar mos `n foon…
Deesdae is daar mos `n foon app vir enige ding ek wonder of daar iets is om goggas mee te identifiseer. Ek hou van plante en gebruik "Picture This" Jy neem `n foto van die plant en jy kry die naam al die info en nog `n paar fotos om dit teen te vergelyk. Werk soos `n droom.
So terloops die afrikaanse naam vir `n app is "Toep"
Groetnis
Aan die ander kant 'Jy mag…
Aan die ander kant 'Jy mag dalk reg wees"?
Lyk vir my ook na 'n spesie…
Lyk vir my ook na 'n spesie van die reen spinnekop.
Shaun, ek ken daai Roman as 'n mier spesie, volop in Orkney gewees, en ook in Allanridge omgewing. Baie mense noem dit ook die "Jag Spinnekop" omdat dit agter jou skaduwee aan hardloop.
Sien julle nou hoekom ek…
Sien julle nou hoekom ek onveilig voel op hierdie draad! Daar is tot spinnekoppe wat agter `n gesie se skaduwee (dalk het ek nie een nie?) aan hardloop. Bid jou dit aan!
Ek ken nie maar
Ken nie die spinnekop nie maar my vrou noem hom (Bring die doom ) ![]()
Watse ding is die? Watter…
Watse ding is die?
Watter kant is sy voorkant? Waaragtig nog nooit gesien nie.
Watter kant is sy voorkant? …
Watter kant is sy voorkant?
Nee, weet nie. Lolla het die foto geneem net voor hy afgesterwe het.
Hier nog 'n foto wat dalk meer kleur wys?

As ek 'n wilde kans moet vat…
As ek 'n wilde kans moet vat, sou ek raai, dit lyk na 'n ronde kop hout boor spinnekop (Coptocercus rubripe).
Ek is hoegenaamd geen kenner van insekte en of spinnekoppe nie, dit is die naaste wat ek op google kon kom.
(Coptocercus rubripe). …
(Coptocercus rubripe).
Johan ek het hom gegoogle maar dit sê hy is 'n kewer. Hierdie een by ons het spinnerakke gespin en volgens die vlak van geskreeu was dit deel van die spinnekop familie en nie kewers nie
Hehe Anton, daai vlak van…
Hehe Anton, daai vlak van geraas kan mens nogal angs aanvalle besorg, ek het die eerste foto net op google gesoek (vergelyk), en dit was wat op gekom het. Ek het geen benul watse spinnekop dit kan wees nie.
More Manne en vroue, Wat…
More Manne en vroue,
Wat julle daar sien is een van die giftigste spinnekoppe op aarde, dit is die Violen of Recluse spinnekop.
kyk die viool merk op sy lyf.
Die spinnekop het dieselfde tipe gif as die Pofadder, jy vrot letterlik op want die gif val weefsel aan en dokters sukkel om teengif vir die ding se gif te kry.
Bly maar uit sy pad en ja, hy bly in ons huise.






Waar is dit Stephan? Het…
Waar is dit Stephan? Het jy die foto geneem? Ek het geen idee watse spinnekop dit is nie.