Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel?? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 minutes ago
Slim plan hier bo Lag 'n slag Rona du Plessis -1 hour ago
Diesel is duur Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
Brits is ongemaklik warm Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Rona en molle... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
donderbui.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago

die vark en die kruiwa

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Ou Koos het n sog vark gehad maar nie n beer vark nie .Hy wou toe teel met die vark ,sy buurman op die plaas langsaan het n beer gehad .So reel Koos dat hy sy sog na die beer kan bring net 1 problem Koos het nie n bakkie nie .Maar boer maak n plan en so stoot hulle die vark op n kruiwa na die buurman se plaas dis so 5 kilometer .Die beer doen sy werkie en Koos vra Nou hoe gaan ek weet of sy gevat het .Se die buurman as sy more oggend in die modder rondrol het sy nie gevat nie .Ok se Koos en hy en Philomon is terug na sy plaas met vark op die kruiwa.Die volgende oggend loer Koos by die venster uit en daar rol die vark in die modder .Alle reelings weer getref en vark op kruiwa na buurman se plaas .Laat die middag en doodmoeg kom Koos weer by sy plaas .Die volgende oggend is Koos so moeg hy kan skaars uit die bed opstaan hy vra sy vrou Kyk tog of die vark in die modder of gras rondrol . Kyk sy vrou by die venster uit en se Die vark sit in die kruiwa en wag vir jou

Klerksdorp

Frans Pretorius

Wed, 05/04/2017 - 18:59

Kyk, dis nou maar wors, daai"teef vark"  (sog) is mos soort van "vrougoed" en, hulle is uitgeslape!!!!, alle VROUGOED!!!  is so !!!!! SLIM, seg ek vir jou!!!

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Thu, 06/04/2017 - 08:03

He-he-he

Ons moet net paar smileys hier kry om te gebruik!!! Dit kan lekker draad word hierdie!!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus