Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -3 hours ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Gemsbok... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Stil pad Tulbagh toe. Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago

Julie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sun, 01/07/2018 - 13:19

Shhhhhhhh, moet nie vir die ander sê. Het nie gister gebraai oor werk.

Gaan nou doen en shhhhhh, saggies,  sommer so paar biere drink saam op die Sondag, shhhh.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 01/07/2018 - 13:52

Wilem, hoop jy voel gou beter, ek het dit ook dat jy vandag of môre Buffelspoort toe gaan vir 'n week?

Regte medisyne vir "bietjie skeg voel" is kamp.?

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 01/07/2018 - 15:55

Ek is nou skoon in vervoering.  Het op Kyknet na 'n konsert gekyk van Celtic Woman.  Hul is 'n groep van 4 vroue, waarvan 3 sing en een viool en die harp speel.   Hul het opgetree in Dublin voor duisende mense, saam met 'n strykorkes, kitaarspelers, 'n koor en natuurlik die Ierse doedelsak.   Vier pragtige meisies met die mooiste stemme.   Ierse liedjies bly darem maar mooi!

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 01/07/2018 - 16:03

Freda, dankie vir jou bydrae op die ou, Junie koffiedraad.  Daarin het jy ook my gevoel verwoord en dus uit die aard van die saak nie iets verkeerd gedoen of gesê nie.

Ek het ongelukkig nie die Celtic Woman konsert gesien nie  -  ons kinders en kleinkinders het almal hier geëet en is nou-net hier weg.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sun, 01/07/2018 - 17:40

Ek het al van hulle gesien op 'n DVD, weet nie of dit selfde konsert was nie maar wel selfde groep.

Stem, hulle is ongelooflik goed, ek is net so mal oor Ierse musiek, net so ook hulle aksent!!

Dan natuurlik het die [en ek weet ek veralgemeen nou] Ierse vrouens oor die algemeen pragtige velle, seker iets met die klimaat te doen?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 02/07/2018 - 05:26

Al die 2 Julie more almal koffie loop hier by my soos stroop tot Berdien se dis met liefde gemaak soos ek net liefde lekke dag vrede

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Mon, 02/07/2018 - 06:15

Yip, I'm back.

Thanks Freda for looking me up, darn hard to post wearing dark (almost blackout) sunglasses.

Last week was fun.........lot's of fun.... Booked off with an infection in both eyes, commanly called pink eye... So it was off to the dark room for 3 days, then dark-glasses for a day, the play catch-up

Mostly done, except for a stocktake for the cable joiner's which I also manage.

Other than that, in brief.... Very convoluted but still hoping to get my new child come Sunday,

Otherwise nothing that's even worth adding to the fire...

 

 

 

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Mon, 02/07/2018 - 07:12

Goeie more almal

Mog die voorspoed julle inhaal die maand. Ek hou niks van die winter nie alles is so vaal en vol stof... en blykbaar is Gauteneleng se koue oppad. 

Groetnis

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus