Goeie more almal.
Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag
Oom Wil, bly in die bed en…
Oom Wil, bly in die bed en mag tannie Sur, oom bederf.
Hoop oom is gou beter.
Willem, as ek die dag nie…
Willem, as ek die dag nie lekker 'voel" nie, dan trek ek my handskoene uit, "voel" dadelik baie beter?
Issie oom Arie, wat oom doen…
Issie oom Arie, wat oom doen is, oom kom hier op die koffiekroeg draad en sê net.
Dag! ???
ja maar ek dan alreeds my…
ja maar ek dan alreeds my handskoene uit getrek, dan voel ek die keybord baie beter.
Shhhhhhhh, moet nie vir die…
Shhhhhhhh, moet nie vir die ander sê. Het nie gister gebraai oor werk.
Gaan nou doen en shhhhhh, saggies, sommer so paar biere drink saam op die Sondag, shhhh.
Wilem, hoop jy voel gou…
Wilem, hoop jy voel gou beter, ek het dit ook dat jy vandag of môre Buffelspoort toe gaan vir 'n week?
Regte medisyne vir "bietjie skeg voel" is kamp.?
Nou vir n heerlike…
Nou vir n heerlike middagslapie op n vol maag. ????
Ierse musiek
Ek is nou skoon in vervoering. Het op Kyknet na 'n konsert gekyk van Celtic Woman. Hul is 'n groep van 4 vroue, waarvan 3 sing en een viool en die harp speel. Hul het opgetree in Dublin voor duisende mense, saam met 'n strykorkes, kitaarspelers, 'n koor en natuurlik die Ierse doedelsak. Vier pragtige meisies met die mooiste stemme. Ierse liedjies bly darem maar mooi!
Freda..
Freda, dankie vir jou bydrae op die ou, Junie koffiedraad. Daarin het jy ook my gevoel verwoord en dus uit die aard van die saak nie iets verkeerd gedoen of gesê nie.
Ek het ongelukkig nie die Celtic Woman konsert gesien nie - ons kinders en kleinkinders het almal hier geëet en is nou-net hier weg.
Ek het al van hulle gesien…
Ek het al van hulle gesien op 'n DVD, weet nie of dit selfde konsert was nie maar wel selfde groep.
Stem, hulle is ongelooflik goed, ek is net so mal oor Ierse musiek, net so ook hulle aksent!!
Dan natuurlik het die [en ek weet ek veralgemeen nou] Ierse vrouens oor die algemeen pragtige velle, seker iets met die klimaat te doen?
Lekke dag vir julle
Al die 2 Julie more almal koffie loop hier by my soos stroop tot Berdien se dis met liefde gemaak soos ek net liefde lekke dag vrede
Goeie môre almal. Wens julle…
Goeie môre almal. Wens julle almal 'n Wonderlike dag en week toe.
Morning all
Yip, I'm back.
Thanks Freda for looking me up, darn hard to post wearing dark (almost blackout) sunglasses.
Last week was fun.........lot's of fun.... Booked off with an infection in both eyes, commanly called pink eye... So it was off to the dark room for 3 days, then dark-glasses for a day, the play catch-up
Mostly done, except for a stocktake for the cable joiner's which I also manage.
Other than that, in brief.... Very convoluted but still hoping to get my new child come Sunday,
Otherwise nothing that's even worth adding to the fire...
Warren, welcome back. Glad…
Warren, welcome back. Glad that you are better.
Goeie môre mense! Julle…
Goeie môre mense! Julle moet ' n geseënde week hé! ![]()
Welkom terug Warren ![]()
Goeie more almal…
Goeie more almal
Mog die voorspoed julle inhaal die maand. Ek hou niks van die winter nie alles is so vaal en vol stof... en blykbaar is Gauteneleng se koue oppad.
Groetnis
Goeie more almal, geniet'n…
Goeie more almal, geniet'n awsome week.
Welcome back Warren.
Willem, jy is vanoggend vroeg aan die gang.





Dankie julle, julle is my…
Dankie julle, julle is my beste vriende.
Dis my kop en dinge wat hy mee gevoer word.