Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Klipdraai in die mark Klipdraai Geert -3 hours ago
Simpel antwoord Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

3de Forum Familie Saamtrek

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ok julle, die twee 2de kampe is agter die rug, kom ons kyk vorentoe.

Daar was by die Kokoriba kamp gepraat van 'n plek waar daar vis gevang kan word.  Weet nie wat was by Noddy se kamp gesels nie, ons wag om te hoor.

Daar is twee dinge waarna ons moet kyk:

  • Is die tyd
  • Is die plek

Vaalrivier

Worcester

Bolander

Tue, 31/07/2018 - 21:08

Ons suidelikes issie babatjies nie ons rugby span is nou wel nie die topspan nie ,maar ons klop julle met ons mooie blomme en lekker vet snoeke

0
Meyerton

Segekok

Fri, 03/08/2018 - 16:37

Ek het n vol program vir die volgende paar maande...

1.  8 tot 17 September by MARAKELE

2. 19 September sien ek die nek dr.  weet nog nie wat gaan hy doen nie. 

3. 12 tot 14 Oktober het ons weer ons "AUSOME FRIENDS" saam kamp in Dundee 

4. November ??? ( hel1 verjaar daar iewers so weet nog nie)

5 Desember...  Harry wil weer gaan draai maak by VREDE dam...( ek wil saam gaan)

As julle n plek het en n datum het kyk ek of ons kan inpas en gaan saam kamp. 

0

Sionsberg baie lekker.

Weltevrede lekker

Umfula altyd wenner.

Eastco parys baie lekker

Estco Magalies lekker

Ek net vas tot einde okt moet my wa klaar maak

0

Ek het nou gekyk na my kampe vir die jaar ek is vas tot feb volgende jaar.

Ek kan daai tyd dalk reel vir een van die 3 plekke in parys of sionsberg as julle belang stel

0

Ek bou wa tot okt en dan kamp ek elke 2 weke tot met verlof. Hierdie kant van die stroom doen ons tenminste 12 kampe n jaar hehehe. dan het ons nog verlof ook om te doen. Hier is my okt en nov en des kampe.

26-Oct 27-Oct 28-Oct Nat   Umfula TBC 16-Nov 17-Nov 18-Nov Regional   Soetdoring R600 per weekend 30-Nov 01-Dec 02-Dec Regional   Bloekompoort R260  per weekend 
0
Magaliesburg

GerhardtN

Fri, 17/08/2018 - 09:43

Die Vaalrivier stelsel lyk sleg. Vriende het gekamp by een van die oorde wat bo genoem is en die water het verskriklik gestink. Baie dooie vis ook op die oewer. Dink langs die Vaaldam sal dit dalk beter wees. 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 17/08/2018 - 12:21

Ek gaan Maandag Easco Magalies toe en daar is 3 damme om in vis te vang, sal kyk hoe lyk dit daar as julle wil.

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 17/08/2018 - 12:26

Baie mense op kamp mal se dis n puik oord laat weet hoe jy dit gevind het Willem en geniet kamp is koning

0

Willem, my een vriend staan tans daar en die vlieë het gister bietjie gepla. Hy sê dat hulle gister so 20 "traps" gehang het en sal maar kyk hoe dit vandag gaan. Die grond is ook bietjie hard op die oomblik, maar verder geen issues.

Ek het ook nog altyd daar geniet, net die vlieë....no

0
Meyerton

Segekok

Fri, 17/08/2018 - 13:21

Ek geniet dit ook daar.  Daar is Q/bikes te huur en n 4 x4 baan ook vir die wat nie net wil visvang nie.. Ons het n kinderkamp daar gehad wat baie lekker was.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus