6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -2 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -2 hours ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -3 hours ago

My Selfontwerpede en geboude braaier - Len Loader

Submitted by Admin on
Forums

Lees meer hier  oor Len se Braaier.

TORA: Dis nou een van die beter idees wat ek nog gesien het. Ek wou vir my 'n vuurhert gemaak het omdat ek altyd die Webbertjie gebruik vir my braaiwerk, maar nie in hom wil houtvuur maak nie. Die idee van jou doen nou sommer al 2. Ek gaan jou idee steel ek hoop dis ok.

LEN LOADER: 

Wow Tora, ek is bly as ek jou iets kon leer !

My braaier is natuurlik so gemaak dat ek kan sit en braai !

b

TORA: 

Len Loader het geskryf:

Wow Tora, ek is bly as ek jou iets kon leer !

My braaier is natuurlik so gemaak dat ek kan sit en braai !

http://i708.photobucket… … 20Copy.jpg

Dis een van die redes hoekom ek so baie van jou braaier hou. Ek is lankal verby die staan staduim. Sit en braai is deesdae ook my braaimetode.

b

VOORTREKKER:  cheers!

Secunda

Sleep nou

Tue, 18/07/2017 - 19:34

So maak mens geniet julle sit staan hoe ook al braai bly lekke

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus