Soos julle al reeds weet of gehoor het is die Jurgens fabriek toe, was die naweek by n bekende caravan handelaar in boksburg en het daar met n person gepraat en gevra hoe gemaak nou. In kort as jy n onderdeel kort en fabriek het nie sit jy met n probleem en van die ouens wat by fabriek gewerk het wat ken is weg daar. Nou vra ek my self hoe kan so groot francizes toe maak ,wat is die pad vorentoe wat ek wel sien is dat vervaardigers soos Bush Lapa , Eco , Conqueror voordeel uit die gemors gaan trek. Wat is jou seining groete Shaun
Gap in die mark
wie gaan begin moulds maak?
Een naam kom by my op, Ski ![]()
Ja ski, kampforum sal die…
Ja ski, kampforum sal die bemarking doen ![]()
Sien op db het hulle my,post…
Sien op db het hulle my,post uitgevee, nou is daar weer een, wonder hoelank gaan hy hou.
Ek wou n tyd terug vir my…
Ek wou n tyd terug vir my die Jurgens XT Trooper aanskaf en n vriend van my wat besigheid doen in n baie bekende vervaardiger van off road karavane het vir my gese om nie te koop nie oor die rede hierbo.
Dis toe dat ek besluit het op die Rapier...
Wat my verstom
Wat my verstom is die kundigheid van die mense wat afgele word nou verlore is . Maar aan die ander kant kyk hoe het die kwaliteit versleg die mense in beheer was maar net "pay drawers" nou wonder ek waar gaan sy volgende salaris tjekkie vandaan kom . As ek by plekke soos Camp World in gaan moet mens sien hoeveel karavane is daar vir reperasie so daar is n aanvraag vir sulke werks winkels . Wie het n paar miljoen wat rondle ![]()
Wat gebeur nou ?
Enige betroubare nuus wat iemand hier kan plaas aangaande Jurgens fabriek ?





Ja, as dit die geval is wil…
Ja, as dit die geval is wil ons verseker nie nou skade aan ons waens kry waar daar bv panele moet vervang word nie....
Hier is daar nou 'n gap in die mark....wie gaan begin moulds maak?
