Weet nie of dit al voorheen geplaas is nie.
Isuzu KB300Dteq 4x4 (willehond) en Jurgegens Oryx

Corolla en Super Sport
daai Corolla is so vinnig ek sukkel om 'n mooi prentjie te laai![]()
Julle moet maar hier kyk. …
Julle moet maar hier kyk. Ek is te lui om 'n foto te soek en plaas ![]()
KLIEK

Die Super....
Die Sprite Super Sport is vir my een van die beste woonwaens wat Ci destyds op die mark gestoot het. Die uitleg is uitstekend en 'n mens sien Super Sport nog oral op ons paaie en by woonwaparke - 'n goeie bewys van sy populariteit.
Ja oom Len dit is. Sy uitleg…
Ja oom Len dit is. Sy uitleg is baie soos die Penta sin maar is baie ligter. Ons het nou weer so paar rand spandeer op ons Super Sport so daai wa is nou weer reg vir die volgende 7 jaar.
Ek het ook n SSS. Wil net…
Ek het ook n SSS. Wil net sy dak seil nou weer vervang verder is daar nie probleme nie.
Oom Len...
Oom Len ek het die oorspronlike kaart nog vir die Jurgens maar hy is in 'n slegte kondisie. Segekok gaan my help om hom mooi reg te maak. Onder is die link na daai draad.
Sal nie verder hierdie draad kaap nie, sorry ![]()
Hier is myne. Ons het ook `n…
Hier is myne. Ons het ook `n Wildebeest Kalfie boswa maar hy was nog net 2 keer in 3 jaar gebruik. Ek mag hom nie verkoop nie want die kinders wil hom hê.
Daai 3.2 Mazda met sy Ford enjin sukkel maar om daai grote wa rond te sleep
Ek sal maar my huidige en…
Ek sal maar my huidige en nuwe een in wording wys. Ons kamp die naweek laaste keer met die jurgens dan word hy geadverteer.
Ag wat....
Ag wat, teen hierdie tyd ken julle mos my kombinasie, my 13-jaar oue Exclusive en my 5-jaar oue Nissan Pathfinder. Maar hier is die kombinasie weer 'n keer !

Hierdie kombinasie hier bo…
Hierdie kombinasie hier bo is veral bekend daar in die Kruger wildtuin. Hoor `n rumour dit gaan verban word![]()








Myne
2013 GWM H5 2.4L 4x2 en 1970 Jurgens 500 Deluxe