Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jan Hendrik Wessels Springbok rugby Geert -3 hours ago
Olie en politiek November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Desemberpryse.... November 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Desember tariewe November 2026 Geert -5 hours ago
Pollard Springbok rugby Rona du Plessis -6 hours ago
Springbok keuse Springbok rugby Rona du Plessis -6 hours ago

Wys jou sleep kombinasie

Magaliesburg
Profile picture for user GerhardtN
Submitted by GerhardtN on
Forums

Weet nie of dit al voorheen geplaas is nie.

Isuzu KB300Dteq 4x4 (willehond) en Jurgegens Oryx

is

Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Tue, 21/08/2018 - 14:01

2013 GWM H5 2.4L 4x2 en 1970 Jurgens 500 Deluxe

kar

kar

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 21/08/2018 - 15:53

Die Sprite Super Sport is vir my een van die beste woonwaens wat Ci destyds op die mark gestoot het.  Die uitleg is uitstekend en 'n mens sien Super Sport nog oral op ons paaie en by woonwaparke  -  'n goeie bewys van sy populariteit.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 21/08/2018 - 15:56

Gerhard, het jou Jurgens nog die landkaart op die tafel ?  Ek wens ek kan so een iewers in die hande kry.

0
Ermelo
Profile picture for user Mona

Mona

Tue, 21/08/2018 - 16:00

Ja oom Len dit is. Sy uitleg is baie soos die Penta sin maar is baie ligter. Ons het nou weer so paar rand spandeer op ons Super Sport so daai wa is nou weer reg vir die volgende 7 jaar.

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Tue, 21/08/2018 - 22:37

Oom Len ek het die oorspronlike kaart nog vir die Jurgens maar hy is in 'n slegte kondisie. Segekok gaan my help om hom mooi reg te maak. Onder is die link na daai draad. 

https://www.kampforum.co…

Sal nie verder hierdie draad kaap nie, sorry blush

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Wed, 22/08/2018 - 08:55

Hier is myne. Ons het ook `n Wildebeest Kalfie boswa maar hy was nog net 2 keer in 3 jaar gebruik. Ek mag hom nie verkoop nie want die kinders wil hom hê.

Daai 3.2 Mazda met sy Ford enjin sukkel maar om daai grote wa rond te sleep

 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 22/08/2018 - 09:23

Willem, alhoewel jou foto reg is, is jou opskrif en byskrif hierbo verkeerd.  Die versoek was "wys ons jou "kombinasie"  !

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 22/08/2018 - 09:39

Ag wat, teen hierdie tyd ken julle mos my kombinasie, my 13-jaar oue Exclusive en my 5-jaar oue Nissan Pathfinder.  Maar hier is die kombinasie weer 'n keer !

.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus