Slaat noddy en Ansie hier uit vir 'n vinnige Lager en so meer.
So pas weer hier weg, lekker gekuier en gelag.
Dankie julle twee ons twee oues van dae waardeer dit regtig baie dat julle die moeite gedoen het om vir ons te kom kuier!!!
Was regtig aangenaam gewees!
Lyk my die oue van dae is…
Lyk my die oue van dae is besig om te dag droom 😃
Geen foto's nie? Ek twyfel of dit gebeur het
Dit was lekker om julle weer…
Dit was lekker om julle weer te sien.
Ons kon nie fotos neem nie, te veel gehuil van blydskap om mekaar weer te sien![]()
Ek dink die gehuil van…
Ek dink die gehuil van blydskap was eerder om bietjie weg te kom van al die werk daar by die huis...
bietjie weg te kom van al…
bietjie weg te kom van al die werk
Ja shame. Ek hoor ook Noddy werk nou vir die eerste keer in sy lewe regtig.
Ja dis erg hoor...gee hom…
Ja dis erg hoor...gee hom nog so 2 weke en hy verlang na die traffic Midrand toe![]()
Ek verstaan noddy se nuwe…
Ek verstaan noddy se nuwe baas is maar baie moeilik? Hy slaap nou maar by haar net om te kyk of hy dalk in haar goeie boekies kan kom en dalkies 'n bonus kan kry??
Ja ja, julle kan bly wees sy…
Ja ja, julle kan bly wees sy lees nie hier nie. sy sal julle rol![]()
Jy sal huil as jy vir haar…
Jy sal huil as jy vir haar werk, "Slawedrywer"





Geen foto's nie? Ek…
Geen foto's nie? Ek twyfel of dit gebeur het