Hier is die 4 foto's wat gekies is deur Cadhouse om deur te gaan na die finaal.
Die 5 de foto moet deur anoniem gekies word en hier geplaas word.
Cadhouse foto's is gekies deur die Cadhouse staf. Dit is foto's waarvan hulle gehou het. Daar is nie noodwendig n onderwerp of riglyn waarvolgens hulle gekies is nie.
Foto's is nie in n spesifieke volgorde geplaas nie.
No 1
No 2

No 3

No 4

No 5

As ek tussen die lyne lees,…
As ek tussen die lyne lees, mag net pensioenarise dan deel neem, jay dit maak van ons so 6 / 7 lede😈
Dalk n naweek met n midweek aangeheg.,
Grap net.
Geluk Voorie en ek…
Geluk Voorie en ek komplimenteet jou vir die mooi gebaar.
Maar nou kan ek seker maar my keuse bekend maak indien ons gevra sou wees om te stem. Ek reken Foto No 2 is 'n "stunning" stukkie fotografie.
Deon, nou praat jy my taal,…
Deon, nou praat jy my taal, ek het arm kindertjies in Australia en is net 'n ou pensioenaris😅
Baie geluk Voortrekker. …
Baie geluk Voortrekker. Tietiesbaai het toe die ding gedoen. En soos gewoonlik offer jy alweer op vir die forum.![]()
Ek wil ook dankie sê vir Harry vir alles wat hy doen met pryse borg, ens. Dit is baie gaaf van jou, Froggy.![]()
En dat Arie se 69 nou sowaar die getrekte nommer was. Maak julle reg vir iets as hy dit sien!!!![]()
Baie geluk.....
Baie geluk Voorie. Soos ons altyd gesê het.... drie hou koerse vir Voorie. Dankie Froggy vir jou gulhartigheid.
Ek moet sê ek voel chuffed om in die laaste 5 te wees...... laas toe ek 'n finale gemaak het was toe ek in potgieterstraat se uitkenningsparade deel geneem het.
Chris, nie so seer die foto…
Chris, nie so seer die foto nie, die foto was wel een van die top vyf, maar Voortrekker was die naaste aan die no 69 wat vooraf vas gepen was, en net Harry en nog een ander persoon het daardie no geweet, as ek die reels reg verstaan.
M.a.w. dit is die Voortrekkerkamp by Tietiesbaai as ek reg verstaan?
Daardie no is vooraf aan een spesifieke persoon bekend gemaak.
Koos, ook geen wonder dat jy…
Koos, ook geen wonder dat jy vlug van kamp tot kamp nie![]()
laas toe ek 'n finale gemaak het was toe ek in potgieterstraat se uitkenningsparade deel geneem het.
Baie geluk Voortrekker met…
Baie geluk Voortrekker met Tietiesbaai en baie dankie aan Froggy met die borgskap. Ek dink die keuses oor die fotos was baie taai gewees want daar is baie mooi fotos geneem, op die regte tyd op die regte plek met baie geduld, dan kry jy sulke mooi fotos. Eintlik is almal wat moed gehad om in te skryf wenners gewees want talent is n gegewe van Bo en word nie gekoop nie.
Voortrekker moet net nie op Tietiesbaai nou gaan kamp nie anders gaan sy VW te klein word vir die gesin. Gelukkig het hy/hulle goeie harte en het die volgende skenking nog groter gemaak, baie dankie Mater is puik van jou om aan die ander ook te dink.
Voorie baie geluk met jou…
Voorie baie geluk met jou wen, en dankie dat jy jou prys opoffer! Regtif 'n baie eerbaarlike ding!
Harry, baie dankie vir jou borgskap en sommer weer vir 'n nuwe kompetisie ons waardeer dit regtig baie, ook vir jou en jou span se harde werk agter die skerms!
Freda, ek seg mos altyd daai "69" is die die heel beste, en ook 'n baie lekker kombinasie, kyk nou hoe maklik kry iemand R1000 R met so kombinasie.
Die gelukige no wat naaste aan 69 kom is 96, ook baie lekker maar "rol nie so lekker oppie tong nie?"
Aaaaag dammit, nou moet ek…
Aaaaag dammit, nou moet ek seker my kampnaweek gou kanselleer...![]()
![]()
Dankie vir die borg van die pryse Harry. Nie net hier op die forum nie maar met die Superbru ook!!
Geluk oom Voorie en vir jou goeie gebaar...ek sou gaan kamp het
Daar was wragtig 'n hele paar mooi fotos wat nie eers die laaste 5 gemaak het nie so ek kan dink dat die keuse maar moeilik was..
O ja, dankie oom Chris en my favourite auntie vir julle comments hierbo...
Aan die wenner en die borg…
Aan die wenner en die borg Geluk en dankie Dis nou `n goeie voorbeeld van "Pay it forward"
Baie geluk Voorie. Net vir…
Baie geluk Voorie.
Net vir interessantheid sal ek graag wil weet wat was die toegekende nommers aan die ander foto's ?
Willem bedoel jy die nommees…
Willem bedoel jy die nommees wat die ander finaliste gekies het?
Nee, wat die beoordeelaars…
Nee, wat die beoordeelaars gekies het, elke foto het seker 'n nommer gehad of was daar niet die een foto met 'n nommer ?
Baie geluk Anton. Dankie ook…
Baie geluk Anton. Dankie ook weer vir die beskikbaarstelling van die prys vir die volgende een. Dankie ook weereens vir Harry om die volgende een ook te borg.
Unfair, die bestuur mag nie…
Unfair, die bestuur mag nie deelneem nie en hy is nog n fotograaf ook daarby!![]()
Lolla het nie deelgeneem nie…
Lolla het nie deelgeneem nie en sy is ook nie 'n fotograaf nie ![]()
Groot G, moenie alleen voel…
Groot G, moenie alleen voel nie, ek sal moet gaan geld leen om te kan gaan kamp volgende week![]()
![]()
Aaaaag dammit, nou moet ek seker my kampnaweek gou kanselleer...





Hou so aan asb... Ek wil…
Hou so aan asb... Ek wil Thailand toe gaan as ek wen.