Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Spur se Hot Rock Oktober 2026 saam gesels Geert -11 minutes ago
16 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -22 minutes ago
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Amper lang naweek

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Die lang naweek lê om die draai, nog so week, dan kan julle maar af kry van die werk.

Lang naweek
Ek hom so oor 'n week.

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 08/06/2017 - 14:52

Ons het dit sien kom toe ons die "frostbite" kamp gereël het, maar kamp gaan ons kamp.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Thu, 08/06/2017 - 15:59

Oom Wilsur, ek mis so baie kampe nou oor huiskoop, maar teen volgende jaar as ek die skok van huis paaiement gewoond is gaan ek bogesiende bobbejaan uit n bos uit kamp!

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 08/06/2017 - 18:16

Jammer, ek kan nie saam met julle opgewonde raak oor 'n langnaweek nie.  Vir ons is elke naweek 'n langnaweek.cool  Maar ek is bly vir julle hardwerkendes se onthalwe. wink

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 09/06/2017 - 16:33

Warren, jy was dan nou die dag by jou weekend retreat?    Lyk my jy word lekker gespoil daar.  You must enjoy, my friend. smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus