Maandag is payday vir die gesie. Ja ons eet maar droe brood en water die naweek en rook die hondedrolle.
Maar kom Maandag, gaan die laaste paaiement vir die bakkie af en hy is hy myne, myne,myne en nie meer die bank sin nie.
Kan nie wag om die bank te bel en te se stuur asseblief die papiere, wil hom op my naam sit.
Volgende maand gaan ek n oulike verhoging op my salaris he asgevolg van hy is myne,myne,myne,myne.
Jiiiiipppppeeeeee!
😀😀😀😀😀😀
Voorie, nee dit is as ons so…
Voorie, nee dit is as ons so bietjie op vakansie van ons vakansie gaan, ons doen dit so van tyd tot tyd.
Vlieg so paar dae Kaap toe of Zim toe, en so nou en dan boek ek vir ons so twee nagte in 'n hotel sommer naby waar ons kamp, net so om bietjie romanties te raak.
Ek vlieg gewoonlik net so…
Ek vlieg gewoonlik net so onder die 2 ure Kaap toe ![]()
Ons vlieg maar met 'n baie…
Ons vlieg maar met 'n baie ou stadige vliegtuig, ek dink hulle het Toy enjins in?
Cheers Gesie, ek drink n…
Cheers Gesie, ek drink n koffietjie op jou. Darem maar n lekker gevoel nê?
Cheers Gesie, ek gooi nog 'n…
Cheers Gesie, ek gooi nog 'n glasie Coke![]()
Dit is oom Stof, lekker,…
Dit is oom Stof, lekker, self op n koppie koffie die kant. Was in Vuwani vir die dag. So rukkie terug by die huis gekom en nou n lekker groot bord kos ge eet. My liggaam gaan my verwerp as ek nou met Charles Glass kontak maak.
Wag, wat praat ek, 😦, n gees is mos n ding wat se liggaam hom al klaar verwerp het, ook maar lekker confused. 😉😉😉😉
Thanx oom Johann, ons is…
Thanx oom Johann, ons is almal op die vegetariese dop vanaand lyk dit my. ☺☺
EK gaan ook nou 'n teetjie…
EK gaan ook nou 'n teetjie op jou drink Gesie ![]()





Ek pak
Ek pak en vrou skink n koue een ons slaan kamp saam op en sy skink n koue een vir ons , ons braai saam en sy skink n koue een vir ons ja sonder n vrou gaan kamp jy nie alleen nie
