Jy moet jou laaste dag van wedstryde geniet Lolla!
Ai Tannie Freda, dit is…
Ai Tannie Freda, dit is duidelik waar sy tennis speel....... op die tennis baan.....DUH!!!
Maar ja mooi is sy mooi!!!!
Ag ou Arie, ek het maar…
Ag ou Arie, ek het maar sulke DUH dae! Dankie dat jy my reggehelp het. Ek moes eintlik gevra het, vir WIE speel sy tennis. Ek sien bo staan Gauteng Noord, nou weet ek nie of sy vir Gauteng Noord speel of 'n klub of wat.
Maar pasop, Voories watch jou! ![]()
Freda sy het net club…
Freda sy het net club gespeel, maar as jy dink dinge kan rof raak onder mekaar op n forum soos die, dan het jy nog nie gesien hoe kan n groep middeljarige tennis kampioene (van die buurt) mekaar toets en druk so tussen baan en klubhuis nie.
Lolla het nou die klub gelos en speel vir Gauteng Noord.
G'n wonder jy is so geduldig…
G'n wonder jy is so geduldig met ons nie Voories. Jy is gewoond aan al die streke!!! ![]()
Kyk nou net, Voorie begin…
Kyk nou net, Voorie begin met brag oor sy vroutjie, en ons trek al by skeermes lemmetjies.
Sorry oom Voorie, sallie weerie.
dankie julle
Hehehe julle is almal baie oulik! Dankie Voortrekker, sonder jou sou ek dit nie kon doen nie. Ongelukkig het ek nou nie die trofee huistoe gebring nie, maar dit was fantasties lekker en die ondervinding was great.
Lolla, jy moet altyd…
Lolla, jy moet altyd positief na 'n saak kyk.
dit is nie 'n geval dat jy nie die trofee huis toe gebring het nie.
Dit is eerder 'n geval waar jy jou totale onbaatsugtiheid bewys deur iemand anders die geleentheid te gun om ook 'n slag 'n trofee huis toe te bring.





Geniet die laaste tennis…
Geniet die laaste tennis wedstryde dag Lolla. Hoop dit is 'n suksesvolle dag.??