Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ongeleesde insette Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Chris Kgalagadi Oktober 2026 Johann L -2 hours ago
Ons het so paar jaar gelede… Umfula Johann L -2 hours ago
(Nee wat ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Johan Umfula Johann L -2 hours ago
Wessel ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago

Bra versus broek

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Vra ek vir Petra hoekom sukkel sy met n bra, sy het tog niks om daar in te sit nie? Se sy jy dra dan n broek!

Vaalpark

Johann L

Mon, 19/06/2017 - 18:19

Kyk, nou glo ek Petra lees glad nie hier nie,  anders was Arie lankal verban??

Arie, dankie vir al die lekker lag stories, ek geniet dit om te lees.

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Mon, 19/06/2017 - 18:46

Neee!. O VREK, gee my broek dat ek kan huis toe gaan, hierdie partytjie raak nou ROF!!!!!

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 19/06/2017 - 19:07

Ja swaer, is swaar swaer.

Ek ook, ek loop nou, my vrou is 'n rooikop EN kort, julle weet wat se hulle van kort mense en ook van rooi koppe?

Ons moes eindlik 3 kinders gehad het, maar my vrou is so kwaai, sy het die eersteling op ge-eet.

O ja, en dit net omdat sy 'n Airbus 'n tweede keer moes kick start.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus