Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Gesie, ja dit neem 'n paar…
Gesie, ja dit neem 'n paar jaar om "Woman language" te verstaan.
As jy sien hulle lippe is dun en jy vra wat is fout, en die antwoord is niks........... DAN het jy probleme my maat. Gaan koop 'n boks sjokolade gee dit vir haar met ses rooi rose en begin die vloere was, dalkies as jy gelukig is kom jy lig daarvan af.
Hulle taal is heeltemaal anders as ons s'n!
Hulle taal is heeltemaal…
Hulle taal is heeltemaal anders as ons s'n!
Want hulle kom van Venus en ons van Mars.
He-he, julle is weer slim…
He-he, julle is weer slim vandag ne? Wat van 'n koue skouer? Daai een weet julle glad nie hoe om te hanteer nie.![]()
Antie, koue skouer kan ek…
Antie, koue skouer kan ek nog vat maar daai warm tong en koue boude------ dit maak my bang.
Dan ook daai lippies wat so dun en spierwit word, dit is waneer ek maar gewoonlik gaan stap of iets.
Dan natuurlik vergeet 'n vrou NOOIT die paar klein dingetjies wat jy dalk al gesondig het, goeie goed sien sy nie eers raak nie.
As jy net ietsie verkeerd doen of se, dan hoor jy dadelik "43 jaar gelede het jy dit ook gedoen en toe het ek vir jou duidelik gese ek hou nie daarvan nie, hoekom hou jy nou aan om dit te doen"
Camping Christmas decorations Antie/Arrie/Voories En ou Grys..
Somewhere there was a discussion regards Christmas decorations while camping... Oh it's too complicated for me to to find that discussion so I'll just have to put this here.....
I believe a tree like this would go a long way in making your Christmas a very jolly & happy one indeed, and for a bonus, if you look after it, and keep it nicely watered they will buy it back from you....

Nou die dag sien ek twee…
Nou die dag sien ek twee honde wat na 'n parkeermeter toe loop. Die een sê vir die ander: 'Kan jy nou meer? Betaaltoilette!'
Warren, if that tree is what…
Warren, if that tree is what I think it is, it will definitely be a jolly Christmas.![]()
My dear young Lady, me…
My dear young Lady, me thinks your thoughts are spot on?
Warren, if that tree is what…
Warren, if that tree is what I think it is, it will definitely be a jolly Christmas.
Full of the giggles and the munchies................... So I'm led to believe....
Ek hoop regtig hie iemand…
Ek hoop regtig hie iemand neem aanstoot nie, maar hier is dit verskriklik warm.









(No subject)