Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -2 minutes ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -1 hour ago
Jy is reg Geert............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -2 hours ago
Korrek Wessel............. Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -2 hours ago
Chris B Pad en roete inligting Wessel Strydom -8 hours ago
R71 Pad en roete inligting Chris Boucher -9 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 16/11/2018 - 09:09

Gesie, ja dit neem 'n paar jaar om "Woman language" te verstaan.

As jy sien hulle lippe is dun en jy vra wat is fout, en die antwoord is niks........... DAN het jy probleme my maat. Gaan koop 'n boks sjokolade gee dit vir haar met ses rooi rose en begin die vloere was, dalkies as jy gelukig is kom jy lig daarvan af.

Hulle taal is heeltemaal anders as ons s'n!

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 16/11/2018 - 10:56

Antie, koue skouer kan ek nog vat maar daai warm tong en koue boude------ dit maak my bang.

Dan ook daai lippies wat so dun en spierwit word, dit is waneer ek maar gewoonlik gaan stap of iets.

Dan natuurlik vergeet 'n vrou NOOIT die paar klein dingetjies wat jy dalk al gesondig het, goeie goed sien sy nie eers raak nie.

As jy net ietsie verkeerd doen of se, dan hoor jy dadelik "43 jaar gelede het jy dit ook gedoen en toe het ek vir jou duidelik gese ek hou nie daarvan nie, hoekom hou jy nou aan om dit te doen"

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 16/11/2018 - 11:40

Somewhere there was a discussion regards Christmas decorations while camping... Oh it's too complicated for me to to find that discussion so I'll just have to put this here.....

I believe a tree like this would go a long way in making your Christmas a very jolly & happy one indeed, and for a bonus, if you look after it, and keep it nicely watered they will buy it back from you....

rfdees

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 16/11/2018 - 13:59

Nou die dag sien ek twee honde wat na 'n parkeermeter toe loop. Die een  sê vir die ander: 'Kan jy nou meer? Betaaltoilette!' 

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 16/11/2018 - 16:01

Warren, if that tree is what I think it is, it will definitely be a jolly Christmas.laugh

Full of the giggles and the munchies................... So I'm led to believe....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus