Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Johann, dit was nou 'n goeie…
Johann, dit was nou 'n goeie een. 'n Mens het humor baie nodig nouse dae
Goeie een Johann. Moenie…
Goeie een Johann. Moenie sleg voel nie, jy het nie self daai woorde getik nie.![]()
Die tannie sleep 2…
Die tannie sleep 2 swartsakke straat af. Die een skeur en 'n vreeslike groot klomp R50 note val uit.
'n Polisieman sien dit en vra: "Waar kry tannie al die geld?"
Die tannie sê toe: "Ek bly langs Loftus en die mans pee deur die draad in my blombeddings. Dan staan ek reg met my skêr en sê: "Betaal R50 of ek sny af"
Polisieman: "Wat is in die ander sak?"
Tannie: "Nie almal betaal nie..
Warren, Arie sal met jou…
Warren, Arie sal met jou saamstem dat hulle eers moet leer tent opslaan.![]()
Gesie
Gisteraand stap ek ons eie Gees by 'n kroeg in, hier Bela Bela, seker so 11.30 nm, bestel toe 'n Johney Walker vir ons elk.
Barman sit myne voor my neer maar niks vir gesie nie? Hy vra toe "Nou waar is myne?" waarop die kroegman ant "Sorry but we do not serve spirrits after 11!
Veranderende tye
Ry vanmore hier deur Bela Bela, sien toe 'n padteken - Speed Bumps, net nou die dag nog het hulle tekens gehad wat se - Speed Kills?
So lyk my dinge verbeter darem wat verkeer betref, raak heel wat veiliger?
Waar is Gees? Hy sê nie…
Waar is Gees? Hy sê nie eers iets oor daai barman nie. Verbeel ek my, of is hy stil die afgelope 2 of 3 dae? Ek hoop nie dit het iets met Halloween te doen nie? Dalk was die Gees besig daai aand en rus 'n bietjie?
Jannie: Kom by die toonbank…
Jannie: Kom by die toonbank om vir kondome te betaal.
Kassier: Wil jy 'n sak hê?
Jannie: Nee, sy is nie so lelik nie!!!!
Studente moes 'n kortverhaal…
Studente moes 'n kortverhaal skryf in so min woorde moontlik.
Dit moet insluit godsdiens, seks en dit moet ook 'n speurverhaal wees. Die wenner was Sannie van der Merwe.
GOEIE HEMEL, EK IS SWANGER.....WIE IS DIE PA?
Onderwyser: "Waar is jou…
Onderwyser: "Waar is jou huiswerk?"
Jannie: "Meneer sal my nou nie glo nie, maar ons het in ons Ford Kuga skool toe gery, toe..."
Onderwyser: "Ja, toemaar. Sit."
Bid voor ete
Juffrou vra vir Kosie aan Jannie: "Bid julle darem aan tafel voordat julle eet?"
Jannie: "Nee, my ma weet hoe om te kook!"





Johann ek het nou so gelag…
Johann ek het nou so gelag. Ek jan my amper in daai vliegtuig sien😂😂😂😂