![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Oom Noddy lyk vir my groot,…
Oom Noddy lyk vir my groot, moenie stress, teen die tyd wat hy omdraai om my te klap het ek 100 meter weg gehardloop. ☺
Gees oom Noddy gaan jou moer…
Gees oom Noddy gaan jou moer... Nou gaan jy seker gladnie saamkamp nie![]()
Glad nie, noways, no way…
Glad nie, noways, no way ozay, ek like nie van outoppies blkksem nie, geez hul breek so maklik! 😅😅😅😅😅
Dankie dat almal ingeskakel…
Dankie dat almal ingeskakel het.
dit is lekker as julle deel is van die program.
Gees ek watch jou![]()
![]()
Ek hoor hoe kom die watse…
Ek hoor hoe kom die watse ape deur, dit kan net Saterdagoggend wees met Noddy se voegmôre roep!![]()
More more, Ja Voortrekker,…
More more,
Ja Voortrekker, ek moet julle vroeg herinner anders dwaal julle af![]()
Het uitgemis vanaand, was…
Het uitgemis vanaand, was uitgeroep werk toe en so rukkie terug by die huis gekom. Sit nou en dink of ek een van daai ses biere in die yskas moet drink of sommer net moet gaan slaap.
Ai ou Gees, jy weet seker…
Ai ou Gees, jy weet seker wat my antwoord sal wees😉
Daarshy Noddy. Dankie vir…
Daarshy Noddy. Dankie vir die lekker kuiertjie gisteraand ![]()
![]()
Dankie almal wat ingeskakel…
Dankie almal wat ingeskakel het of wat deel was.
Heruitsending woensdag oggend 8 uur
Is dit net ek of is daar nie…
Is dit net ek of is daar nie 'n "Om Die Kampvuur" uitsending om na te luister nie? ![]()
Ek het nou verneem dat…
Ek het nou verneem dat Noddy probleme met wind het, weet nou nie of inwendig of uitwendige winde is nie, maar hy is nie instaat om uit te saai vannaand nie ![]()
Jammer julle Die wind het…
Jammer julle
Die wind het namens my besluit om op te pak.
Rk moes net keer dat die rekenaar en skerm nie van die tafel af waai nie, so het maar oogepak.
Sal weer volgende saterdag weer saam kuier
Kampvuur groete
Noddy
Hi daar almal. Na `n besige…
Hi daar almal. Na `n besige week is ek darem gereed om saam met julle te kuier. Gelukkig kan die wind nie my rondneuk vanaand nie. Sit weer in die huis vandag.
Kannie wag om weer saam met julle te kuier nie
Praat 18:00 met julle
Trompie en die boxom bende,…
Trompie en die boxom bende, n lekker een.





Gees, daai paaldans was te…
Gees, daai paaldans was te stadig vir my. Ek hou van wikkel om daai paal!
Nou beter ons ons stuitigheid los, voor Noddy hom vir ons vererg.