6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -32 minutes ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -3 hours ago

"Views" op onderwerpe

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums

Ek sien nou iets baie interressant. Ons "views"op die Koffiekroeg onderwerpe het baie opgetel sedert Augustus. Okt was 'n baie goeie maand.

 

Mees Populêr views Lag 'n slag 8 877 Oktober 2018 Koffiekroeg 5 937 Augustus 2018 Koffiekroeg 5 293 November 2018 Koffiekroeg 5 116 September 2018 Koffie kroeg 5 106 Mei 2018 Koffiekroeg 4 249 Junie 2018 Koffiekroeg 4 082
Centurion

Voortrekker

Mon, 26/11/2018 - 12:27

Ja dit lyk my mense sloer lekker tydens Oktober en beplan dan hulle kampe?, en dan moet hulle weer werk om die jaar af te sluit in November? laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus