Goeie more. Mag elkeen n…
Goeie more.
Mag elkeen n heerlike dag geniet
Goeie môre! Ja hy sluip al…
Goeie môre! Ja hy sluip al hoe nader ... Julle moet almal 'n heerlike 29 November hé!
Die naweek hou ons partytjie in Bela-Bela want my skoonma word 60 ![]()
Mag julle almal 'n gatskop…
Mag julle almal 'n gatskop gag beleef.
Ek is oppad na die Aktekantoor in Pta, moet so paar aktes gaan naslaan daar, kry nie al die nodige inligting op hul website nie??
Gister middag hier seker 2 ure by die plaaslike munispale kantore spandeer, kon ook nie die nodige inligting daar vind nie, gelukig word ek per uur betaal, dus was dit darem nie "verniet" nie.
Die horlosie loop van ek hier by my wa ry tot ek weer terug is by die wa, dan boek ek ook die tyd wat ek hier sit en die inligting ontleed en 'n verslag opstel.
Dit bly swaar om so te soek vir inligting wat op die web veronderstel wees om beskibaar te wees, maar soos ek genoem het dit kos my darem nie?
Hi Arie. Ek hoop hulle…
Hi Arie. Ek hoop hulle betaal jou ook vir die tyd wat dit nou neem om verslag te gee hier op die forum?
Mag jy 'n lekker en produktiewe werksdag beleef! ![]()
Môre môre...ek is Jimmy…
Môre môre...ek is Jimmy Taaaaitus, kon check net of alles olraaaait is?![]()
Môre sê Kampgforum. My bek…
Môre sê Kampgforum.
My bek is nog gevoellig na gister se boor en grou werk links agter onder. Moet Saterdag oggend gaan vir afdrukke en volgende Woensdag vir die fit van die kroon.
Geniet jou dag in vrede.
Goeie môre Deon en Antie en…
Goeie môre Deon en Antie en oom Willem en erdwurm en Grote ![]()
Dagse vrinne. Ons WiFi se…
Dagse vrinne. Ons WiFi se watshitsmacallit het ophou met werk. Kan julle indink hoe moeilik dit gaan om tegnikus tot hier te kry, nou is ons weer aan die gang. Lekker reen gehad 12mm was yskoud net 7 grade gister, lekker dag vandag.
Goed om julle weer aanlyn te…
Goed om julle weer aanlyn te hé Neef!
Hier by ons was dit "load…
Hier by ons was dit "load shedding" vNan 12h00 tot 14h00.
Ek het gesien toe ek huis…
Ek het gesien toe ek huis toe ry vanmiddag 1:30pm toe was al die verkeersligte op R55 vanaf N14 af tot by Raslow.
Goeie more. Amper weer…
Goeie more.
Amper weer naweek. Amper weer tyd vir n breek/verlof.
Geseënde dag vir elkeen
More Dusty en vriende
Laaste dag van Nov ja die tyd loop hy staan nie stil ketel nou aan gaan n lekke koffie aan mekaar slaan n lekke gatskop dag vir jou wat hier lees vrede





GM !
'n Baie goeie môre hier uit Brackenfell.
Dis 'n "baie" goeie môre vanoggend omdat ons gisteraand laat verras is met 'n lekker 5½mm reën sommer uit die suidooste wind en dit nogal amper in Desember ! Gewoonlik kom ons reën net uit die noordweste wind.
Lekker dag aan almal.