Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas
Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .
Twee vtouens sit en gesels…
Twee vtouens sit en gesels/stry.
Die eerste vra vir die tweede: "Hoekom sê jy dat my man n vraatjie op sy juwele het"?
Die tweede een antwoord: "Ek het nie gesê dit is so nie, ek het gesê dit voel so!





Koos het n afair met die…
Koos het n afair met die buurvrou. Reël een naweek by haar vir die hele naweek. Vir sy vrou sê hy dat hy vir werk die naweek moet Durban toe.
Saterdagoggend toe hy by die buurvrou se agterplaas staan sien hy n vreemde man in sy erf met st japon aan.
Skree hy vir die man wat hy daar maak. Skree die man terug dat die eienaar van die japon in Durban is.
Skree Koos terug dat die man net moet wag dat hy (Koos) net terugkom van Durban af dan sal hy die man op sy hêrrie laat kry.