6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -1 minute ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -3 hours ago

Nog 'n Fancy dress

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

So word Petra en ek ook weer na so smart fancy dress partytjie genooi.

Petra besluit toe namens ons dat ons as Adam en Eva sal gaan, dit was uiteraard baie jare terug hier in die laat sestigerjare, nou sal mens 'n hartaanval kry as hulle ons so sien.

Elk geval ek bel die Saterdag oggend die bloemiste, Multiflora of sie iets en verduidelik dat ek 4 vye blare benodig, maar die een moet maar so half groterig wees.

Kom lewer hulle af Petra vat die drie kleiner blare en sy lyk te pragtig, maar my blaar is toe nou hopeloos te kort, dit sal nie deug nie. Op die foon en ek verduidelik toe vir die dame dat ons nou as Adam en Eva wil gaan maar ek is so laang man en ek wil nou nie graag die gaste daar in die verleentheid steek nie. Sy reken nee dit is reg sy verstaan, halfuur later kom die blaar daar aan in 'n pitza boks nogals. Maar nee nog te kort! Nou raak ek so half ongeduldig en bel weer sy reken sy sal by hul ander takke hoor of hulle kan help, wragtag toe die ding kom is dit nog te klein!!

Nou julle ken my as 'n baie geduldige mens maar ek begin toe nou lelik omge ellie raak, op die foon en verduidelik ek vir die dametjie so half ongeduldig dat sy skynbaar glad nie kan verstaan nie?!

Sal sy nie afhak en se "Man druk die ding in jou blerrie oor dan gaan jy as 'n petrol pomp!"

Die ou en sy vrou word uitgenooi na n fancy dress party .Die aand se vroutjie vir hom sy het n moewiese kopseer hy moet maar alleen gaan .Die ou vra Is jy seker .Ja se sy gaan geniet dit ons het mos die kostuums gehuur sal skade wees as dit nie gebruik .Hy het n Gorilla kostuum gehuur maar hy het nie geweet wat sy wederheld sou aanhe nie .Later die aand voel sy bietjie beter en besluit sy sal gaan loer of meneer hom gedra .Daar aangekom sien sy die Gorilla kostuum man en gaan toe oos en begin flirt met hom .Een ding lei na n ander en sy sleep hom in die kamer in waar hulle n genotvolle tydtjie deur bring .Sy besluit om weer huis toe te gaan en los die Gorilla daar .Later kom die man by die huis en sy vra hom Het jy dit geniet skat .Nee se die ou Dit was boring sonder jou toe gaan speel ek Pool saam met die manne en ek leen toe die kostuuk vir Pietie want hy het nie 1 gehad .Jy sal nie glo watse geluk ou Pietie getref het nie

0

100% Arie .kyk nou die voorbeeld .N sexy meisie staan langs die pad met n pap wiel en sy sukkel om die wiel om te ruil .Goeie samaritaan natuurlik n man stop toe hy daai stywe jeans en blonde hare sien .Hy vra haar Waar is die "jack " Se sy Seker in die kattebak en die samaritaan maak die kattebak oop en ja daar le die Jack en die wiel moer .Hy druk die Jack onder die kar en terwyl hy die jeans so beloer pomp hy haastig die kar op om die pap wiel te ruil .Se die Blond Ag luister meneer sal jy asseblief net die kar stadiger "opjack " en nie so haastig .Ohhhhh en hoekom vra die ou .Wel se sy My man le agter op die sitplek en slaap ek wil hom nie wakker maakl

0
Centurion

Dusty

Tue, 27/06/2017 - 19:58

Se die vrou vir die man dat die kraan lek. Se hy lyk hy soos n loodgieter.

Volgende week se sy die kimbuisdeur kort verf. Se hy vir haar lyk hy soos n verwer.

Volgende week se sy dat die kombuis lig nie werk nie. Vra hy weer of lyk hy soos n elektrisien.

Toe hy weer by die huis kom is alles gedoen. Vra hy vir haar wie het dit gedoen. Se sy die oulike buurman. Vra hy wat was die betaling. Se sy hy het gese of sy bak vir hom n koek of slaap saam met hom. Vra hy wat se koek sy gebak het. Vra sy hom lyk sy soos n koek bakster.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus