Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ja, ons geniet die somerweer… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -30 minutes ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago
Verbeel ek my of het............... Oktober 2026 saam gesels Len Loader -1 hour ago
Herman Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -1 hour ago
Lekker Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -1 hour ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 22/12/2018 - 07:20

Ja wragties, mens kan soms net lag, veral as jy dink hoeveel mense gaan lê in die son om donker te verbrand, en hier kom Stoffel met "the complete opposite" om witter te word.😂

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 22/12/2018 - 09:01

He-he, Dusty, dit lyk of jy kaalvoet was.  Ook maar goed, anders sou jy die skoene saam met die hemp moes weggooi. laugh   So leer 'n ou, jy sal nie weer nie. laugh

Ek het nou een dag muesli gemeng in 'n houer en wou dit ook skud.  Die deksel was nie reg op nie, toe vlieg dit af en die hele kombuisvloer besaai met oats en neute en rosyne.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 31/12/2018 - 09:34

Jy het 'n paar ure oor om alles te doen wat jy jou voorgeneem het om nie in die nuwe jaar te doen nie.

As jy in September gebore is, is die kanse goed dat jou ouers die ou jaar uitgegaan het met 'n "bang".

Statistieke wys dat die gemiddelde persoon 89 keer per jaar seks het.  Vandag gaan 'n fantastiese dag wees!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus