Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Lol, oom Dusty, mens mag…
Lol, oom Dusty, mens mag eintlik nie lag vir ander se skade maar partykeer kan mens nie help nie.
Gesie, ek was eers verbaas,…
Gesie, ek was eers verbaas, het daarna gekyk en toe begin lag. Toe begin die skoonmaak.
Stofel dit lyk soos moderne…
Stofel dit lyk soos moderne kuns! ? Daardie mag moontlik jou eiendom se waarde met miljoene opstoot?
Ja wragties, mens kan soms…
Ja wragties, mens kan soms net lag, veral as jy dink hoeveel mense gaan lê in die son om donker te verbrand, en hier kom Stoffel met "the complete opposite" om witter te word.😂
Oom Dusty streef daarna om…
Oom Dusty streef daarna om witter as n spook te word 😃😃😃
He-he, Dusty, dit lyk of jy…
He-he, Dusty, dit lyk of jy kaalvoet was. Ook maar goed, anders sou jy die skoene saam met die hemp moes weggooi.
So leer 'n ou, jy sal nie weer nie. ![]()
Ek het nou een dag muesli gemeng in 'n houer en wou dit ook skud. Die deksel was nie reg op nie, toe vlieg dit af en die hele kombuisvloer besaai met oats en neute en rosyne.
Antie, ek het plakkies aan…
Antie, ek het plakkies aan gehad. Dit is ook spierwit net blou kolle na dese
Ek kry die gevoel dat tussen…
Ek kry die gevoel dat tussen ons en die hel se vuur is net ogiesdraad. Was nogal lekker koel in die sterkfonteingrot gewees
Hier op die Oujaar
Jy het 'n paar ure oor om alles te doen wat jy jou voorgeneem het om nie in die nuwe jaar te doen nie.
As jy in September gebore is, is die kanse goed dat jou ouers die ou jaar uitgegaan het met 'n "bang".
Statistieke wys dat die gemiddelde persoon 89 keer per jaar seks het. Vandag gaan 'n fantastiese dag wees!
Antie, daai "Bang" -- was…
Antie, daai "Bang" -- was dit die kondoom wat gebars het??








En nog een. Van myself
En nog een. Van myself