Forums
More Kapenaars
Vriende soek na veilige aanbevole kampterrein naby die Paarl.
Wat sal julle aanbeveel, en is die Bergrivier oord steeds 'n oorweging.
Hoor graag van julle daar uit DA-land
Wessel
De Hollandsche Molen
Wat van :
De Hollandsche Molen
021-867-0160
dehollandschemolen.co.za
De H... Molen
dankie willem, gou geloer en dit lyk indrukwekkend, kon nie tariewe sien nie'
Wessel
Ek sekondeer Willem se…
Ek sekondeer Willem se voorstel oor De Hollandche Molen





Ons het daar gekamp in 2014…
Ons het daar gekamp in 2014 vir 3 nagte. Dit is te lank terug om 'n geldige opinie te gee.