Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -54 minutes ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -5 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -5 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago

Lebra Rest Camp Dinokeng

Witbank
Submitted by Ilse de Villiers on
Forums

Hi julle,wie was onlangs by Lebra rest camp in Dinokeng,en het julle lekker gekuier?

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 16/03/2019 - 19:10

Baie welkom hie op ons Kakpforum Ilse, gesels lekker saam ons en vertel ons van julle ondervinding.

Jammer ek ken nie diê oord nie, gaan wel Paasnaweek Dinokeng Resort toe.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 16/03/2019 - 19:15

wie was onlangs by Lebra rest 

 Soos Willem sê, baie welkom!   

Wel ek hoop julle gaan binnekort daar kamp sodat jy vir ons terugvoering kan kom gee.   EK glo dit sal 'n lekker en netjiese kampeerplek wees? smiley

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 16/03/2019 - 19:32

Ek sien hy is net so suid van Dinokeng Resort, maar ook buite die Dinokeng Game Reserve geleë

Bygevoeg onder Kampeerplekke en Resensies:  Lebra's Rest 

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 16/03/2019 - 21:11

Ilse, baie welkom op kampforum.co.za, ons hoop jy gaan net so lekker hier kuier soos ons "regulars".

Ongelukkig kan ek jou ook nie uit help met die oord nie,  maar sal dit waardeer as jy terug kom, en vir ons kom wys met genoeg fotos natuurlik.

0
Centurion

nickvr

Sat, 16/03/2019 - 23:41

Sal hierdie graag wil volg. As als goed gaan, gaan ons vlgde Don - Son Lebra toe. Wil sommer bietjie gaan rus maar ook die plek mooi uitkyk, die plek is ons eerste keuse vir n groot saamtrek in Okt, so 30+ mensies wat saam gaan kamp vir so 11 x aande. 

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 17/03/2019 - 08:12

Nick, dit klink na 'n fees, ons familie hou elke jaar 'n groot saamtrek, die jaar gaan ons Oktober weer saamtrek buite Stilfontein by Klub Louico.

Julle moet dit geniet.👍 

0
Centurion

Voortrekker

Sun, 17/03/2019 - 10:39

Sal terug voer gee na die naweek

 Ons sien uit daarna!  Geniet dit smiley

Die klein Dinokeng kampeerplekke, soos ek nou al geleer het, gee vir mens daardie lekker rustige bos gevoel yes

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 17/03/2019 - 10:52

Ilse, ons was so maand terug by Willrnsrus binne Dinokeng, dit was 'n fantastiese oord,  ek wil my kleinkinders soontoe vat. Ongelukkig is daar bitter min vir kinders te doen, maar daai egte bosveld atmosfeer is so ontspanne.

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 17/03/2019 - 16:53

Ilse julle moet geniet kan nie wag vir jou en nick se terug voer nie

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus