Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -36 minutes ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -41 minutes ago
Tesla as sleep voertuig Oktober 2026 saam gesels Geert -42 minutes ago
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -58 minutes ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -1 hour ago
Len Verskoning Jan Meyer -1 hour ago

OPVOUBARE AFDAK VIR JOU BOSWA /KAMPWA

Potch
Submitted by TORA on
Forums

van agter

Ek het so lanklaas 'n bydrae hier gelewer, dat ek nie eers meer weet hoe nie. Siende dat my Boek nou 'n ereplek op die Forum gekry het, Wat einlik sy oorsprong het hier op die Forum weens seker vrae en antwoorde wat onkunde jou maar laat vra, maar as jy nie vra nie word jy nie wyser nie.

Nou by die onderwerp: Almal stoei maar met die keuse van 'n dakkie oor jou Kampwa. Ek het besluit ek soek iets wat ek kan saamvat as ek dalk moet verhuis ( kleiner plek alles maar die ouderdom se skuld ) Dit is wat ek toe gedoen het. Die skadunet is totaal waterdig en hou so 8-10 jaar +. Die kantseil kan jy net af-klik dan kan jy die Kampwa se kombuis laai, agter is hy oop so daar laai jy sonder moeite. Die 2 skuins toue anker die Dakkie aan die Kampwa, daar is 2 voor ook. So jy het nie nodig om dit vas te sit nie, jy kan as jy wil. die hele raamwerk kan afslaan soos 'n gazebo en jy kan dit rondra as jy dit op 'n ander plek wil hêkant.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus