Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -3 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -11 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -11 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -12 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -13 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -15 hours ago

Waar is links en waar is regs ?

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel
Submitted by GeesWatWandel on
Forums

Ek lees op die classique waterpomp draad dat oom Len sê sy pompie sit agter die linker wiel.

My vraag is die volgende. Hoe bepaal mens links of regs op n wa en dan n voertuig.

Is die standaard as mens voor of agter die voertuig staan ?

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 20/04/2019 - 08:14

Miskien is dit ook hoekom mense die terms "aan die passasiers kant" en "drywers kant" gebruik om verwarring te voorkom.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Sat, 20/04/2019 - 15:55

Ai Gees dit is nou wragtag n dom vraag.

Baie eenvoudig links is nou linkerkant dit is die selfde kant waar jou been is wat jy vorentoe beweeg as die Koporaal "Voorwaarts mars     lick yack lick ens. skreeu.

Daai  een wat automaties vorentoe beweeg as jy hoor Lick!!! 

Nouja daai is die linkerkant?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 20/04/2019 - 19:18

Eerste ding waarvan pensioenarise vegeet.

 Ja, as jy op pension is dan vertel jou vrou vir jou wanneer jy wat moet doen.

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 20/04/2019 - 19:23

Miskien nie, soos ek aflei, het tannie Petra maar bitter swaar met die karavaan opslaan en afslaan terwyl party mense op die stoel sit en toe kyk, JY WEET!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus