Ek kry die laaste twee weke of so ń e pos vir elke nuwe inskrywing?!
Nooit voorheen dit gekry nie. Ek vind dit iriterend. Al n paar keer gaan kyk by my prodiel en dit is gestel dat ek geen notifikasies kry nie!!!!?
Voorie kan jy dit asb van jou kant af verander?
Ek sal baie waardeer as dit kan stop.
Arie, ek het so 'n paar …
Arie, ek het so 'n paar "global" opsies afgeskakel - vir alle lede. Dalk los dit jou probleem op? Laat weet.
Voorie ek weet nie van…
Voorie ek weet nie van global fu nksies nie.
Ek vind ook nie blokkie op individuele drade waar ek iets kan af of aansit nie?!
Ek spandeer soveel tyd om e pos leeg te maak en my prodiel reg te stel dat ek nie tyd kry om iets op die forum te lees of te skryf nie.
Ek het op my profiel nou al alles afgesit, nuusbrief, volg en ook die funksie dat iemand my kan e pos.
Ek vind ook nie blokkie op…
Ek vind ook nie blokkie op individuele drade
Ek het daardie opsie verwyder Arie - dit is nie meer sigbaar nie.
Kry jy nog epos notifikasies? OP watter draad of drade?
Voorie ja ek kry nog ek weet…
Voorie ja ek kry nog ek weet nie op watse drade nie ek delete maar nel die e pos van die forum. Ek gaan nou maar probeer om daai lis as junk te stel, dalk sal dit dan ophou?
Ek is besig met ń taak vir Nedbank en kry so deetig e mails per dag van hulle af saam met dorum s'n gaan dit nogal mal.
Em dink nou net daaraan die een draad is Koffiekroeg





Arie, as dit af is by jou…
Arie, as dit af is by jou profiel, dan beteken dit dat dit geaktiveer is by individuele insette op onderwerpe. Ek het so maand gelede ook eposse notifikasies gekry op alle insette op een onderwerp en toe ek terug gaan na die onderwerp gaan kyk na my insette daarop het ek gesien dat ek die Notifikasie opsie geselekteer het. Ek moes dit self de-selekteer op die spesifieke inset sodat dit kan stop.
Om dit af te skakel moet die inset "edit" en dan die notifikasie opsie de-selekteer en dan weer save. Dit gebeur as mens perongelik die opsie selekteer. Ek kan nie individuele opsies afskakel nie.