Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -44 seconds ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -4 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -5 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 08/07/2019 - 16:37

Welkom Roelofm,

Gaan jy ons vertel van julle kampe, asb.

Ons kan nie inskakel op OFM van Gauteng af nie, hoop jy gee 'n mooi woordjie daar vir ons lekker Kampforum.  wink

0

Lekker man Pepe!! Welkom hier. Gesels saam.

Julle behoort vir Pepe te onthou.  Hy was ook op die Weggesleepte forum en van julle wat saam Superbru speel sal weet hy speel ook al jare saam met Big G se Coolbru's Superbru!  Het hom juis laas Saterdag ontmoed om sy prys vir die wen van die pool te gaan oorhandig!!

Welkom ook aan al die ander nuwe lede!  

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 19/07/2019 - 08:06

Môre sê garryc, ek sien jy is aanlyn.

Baie welkom en gesels asb. saam en vertel on van julle kampe.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus