Welkom aan al die nuwe lede

Welkom Frans@23 Hoelykit? …
Welkom Frans@23 ![]()
Hoelykit? Wie en waarvandaan is jy? ![]()
Welkom Roelofm, Gaan jy ons…
Welkom Roelofm,
Gaan jy ons vertel van julle kampe, asb.
Ons kan nie inskakel op OFM van Gauteng af nie, hoop jy gee 'n mooi woordjie daar vir ons lekker Kampforum. ![]()
Baie weloom Pepe. Deel met…
Baie weloom Pepe.
Deel met ons julle kampstories asb.
Naand sê aan al die nuwe…
Naand sê aan al die nuwe lede, julle moet aktief begin raak, ons is nuuskierig om van julle te leer.
Naand sê Dansy, ek sien jy…
Naand sê Dansy, ek sien jy is darem aanlyn, gesêls lekker saam, jy is mos al 'n ou lid hier.
Gesels gerus saam
Welkom aan al die nuwe lede val in en gesels saam
Lekker man Pepe!! Welkom…
Lekker man Pepe!! Welkom hier. Gesels saam.
Julle behoort vir Pepe te onthou. Hy was ook op die Weggesleepte forum en van julle wat saam Superbru speel sal weet hy speel ook al jare saam met Big G se Coolbru's Superbru! Het hom juis laas Saterdag ontmoed om sy prys vir die wen van die pool te gaan oorhandig!!
Welkom ook aan al die ander nuwe lede!
Baie welkom aan al die nuwe…
Baie welkom aan al die nuwe lede, gesêls asb lekker saam.
Welkom garryc
Welkom garryc sien jy aanlyn val in en gesels lekke saam op n puik forum
Baie welkom Mariette, ons…
Baie welkom Mariette, ons hoop jy geniet dit hier tussen ons👍
Garryc ...
Môre sê garryc, ek sien jy is aanlyn.
Baie welkom en gesels asb. saam en vertel on van julle kampe.





Is dit Pieter van Almega ? …
Is dit Pieter van Almega ?
Welkom Pieter, gesels asb. saam.
Miskien moet ons 'n Kampforum saamtrek daar doen in die somer ?