Baie lekker oord en glo sal wenner wees in somer as als groen is en warm is. die vrystaat maar koud in die winter. Badkamers mooi met gas storte en altyd skoon en netjies. Ons het hout gekoop vir kuier vuur teen R60 n bakkievrag. Ons het gesukkel met krag maar almal het heaters aangehad vir die koue.
Baie lekker oord en glo sal…