Vrystaat

Meiringskloof

Brits
Submitted by wessels on
Forums

Middak kampeerders

Wie van julle het al by Meiringskloof gekamp? Dalk het julle, maar nog nie 'n resensie geskryf nie.

Ek beplan 'n uittog na die Oos Vrystaat, en is effe bekommerd oor die gewilde Golden Gate wat ontaard het in 'n "Free way".

Groete

Wessel

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus