Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
5 Maande Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -57 seconds ago
Vordering! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -15 minutes ago
Nooit! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -29 minutes ago
Laaste foto ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Kom ek traai nog Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Geert ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Dankie vir die verwelkoming

Ons kamp vir die eerste keer op 'n lang termyn basis by Wambad vanaf Oktober.

Sien uit na die samesyn

 

groete

Proffie

 

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 20/08/2019 - 07:35

Noel, ek glo nie want Prof Neels bly in Pta. ?

Baie welkom proffie, vertel ons meer fan julle kamp.  Gesels lekker saam met ons op Kampforum.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus