Welkom aan al die nuwe lede

Hallo Kobus. Vertel asb…
Hallo Kobus. Vertel asb bietjie meer van julle self en julle kamp voorkeure ![]()
Welkom nuwe lede
Val inen gesels lekke saam kom vertel gerus meer van julle
Welkom nuwe lede
Baie dankie vir die verwelkoming. Ek en my vrou, Sanet, sien daarna uit om by julle te leer en ons kampervarings te deel.
Ek is huidig nog in die onderwys betrokke, maar tree eersdaags af. As 60+ pensionarisse is ons reeds besig om ons wildtuinvakansie vir Julie 2020 te beplan-(Maroela en Shingwedzi)- ook daarna ons Thsipise wegbreek.
Ons is Boemfonteiners wat in ons Tiny Sherpa kampeer. Ek geniet reeds die kampforum-gesprekke en voel klaar tuis.
Groetnis.
Brian du Plessis
Welkom Brian du Plessis
Ons is ook by Letaba Junie skool vakansie en gaan dan ook Thsipise toe tot einde Junie.
Gaan kyk na my draad, hier is die skakel.
Welkom
Baie welkom aan al die nuwe lede hier op ONS Kampforum.
Gesels met ons, deel julle stories en maak plan en kom kamp saam met ons begin met ons eerste Saamtrek vir 2020
![]()
1 - 10 van 960
Poppie Haasbroek
raslouw@postne…
pienkie
Margaretha Coetzee
Gertruida
Brian du Plessis
charlie.vanwyk
Frikkie@brits
LizavNiekerk
Elza
Baie welkom aan die nuwe…
Baie welkom aan die nuwe lede, sal lekker wees om te lees wat julle al ondervind het, dan deel ons mekaar se ervarings👍
Ook, welkom terug JacqueR en…
Ook, welkom terug JacqueR en Solly👍👍





Welkom
Baie welkom Wimpie, ja ons kamp al lank saam.
Weloom ook aan al die nuwe lede, gesels saam.