Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -57 minutes ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -1 hour ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -2 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -2 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -2 hours ago
Sterkte Len.    Ek moet ook… Verskoning Voortrekker -2 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Hallo Shaun

Ja ek het bietjie min hier uitgekom die afgelope tyd.  Was maar besig met ander dinge maar  hou darem nog dop wat hier aangaan. Gaan vlg week bietjie by Kambati (3dae) en Jongensfontein (3dae) kamp vir so n mini wegbreek. Moet se ek sien uit na die aftydjie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus