Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -7 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -8 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -10 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -21 hours ago

4X4 & Outdoor Show

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

4x4

Ons het vandag 'n draai gaan maak by die 4x4 & Outdoor show by Swartkop hier in PTA.   Dit was die laaste dag van die byeenkoms en dit was lekker stamp vol!    Daar was heelwat produkte om van nader te sien.  Maggies maar daar is netjiese kampeer waens en woonwaens en 4x4 voertuie en toerusting op die mark.  

Dis net jammer - (of dalk goed?) dat ek nie die smart goed kan bekostig nie wink

Hierso is so 'n klompie foto's wat ek van verskeie 4x4 en woonwaens geneem het.

4

4

4

4

4

4

4

Secunda

Sleep nou

Sun, 01/09/2019 - 20:25

Daai tuff cat boswa awsome die bush lapa reeks ook nice maar hulle kos n arm en n been

0
Pretoria

leeu

Mon, 02/09/2019 - 06:54

Dankie Anton, lyk goed. Ons het maar daarteen besluit om te gaan die jaar, in die verlede het dit ons maksimum 3 ure gevat, dan is ons deur alles en is nie die ingangs fooie werd nie.

Ons het na die Proe'toria wees toe gegaan, dieselfde gelde, maar daar was vermaak, 4 "live show stages" gewees en het dit vreeslik geniet, vanaf 9 die oggend tot na 6 die aand by die Botaniese tuine.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus