Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Toets foto Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Chris ek is besig om… Kgalagadi Oktober 2026 Voortrekker -1 hour ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
epos Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 08/10/2019 - 07:05

Baie welkom Wimpie, ja ons kamp al lank saam.

Weloom ook aan al die nuwe lede, gesels saam.

0

Baie dankie vir die verwelkoming. Ek en my vrou, Sanet, sien daarna uit om by julle te leer en ons kampervarings te deel.

Ek is huidig nog in die onderwys betrokke, maar tree eersdaags af. As 60+ pensionarisse is ons reeds besig om ons wildtuinvakansie vir Julie 2020 te beplan-(Maroela en Shingwedzi)- ook daarna ons Thsipise wegbreek.
Ons is Boemfonteiners wat in ons Tiny Sherpa kampeer. Ek geniet reeds die kampforum-gesprekke en voel klaar tuis.

Groetnis.

Brian du Plessis

 

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 13/10/2019 - 14:45

Ons is ook by Letaba Junie skool vakansie en gaan dan ook Thsipise toe tot einde Junie.

Gaan kyk na my draad, hier is die skakel.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 18/10/2019 - 10:16

Baie welkom aan al die nuwe lede hier op ONS Kampforum.

Gesels met ons, deel julle stories en maak plan en kom kamp saam met ons begin met ons eerste Saamtrek vir 2020

welkom

1 - 10 van 960

Poppie Haasbroek
raslouw@postne…
pienkie
Margaretha Coetzee
Gertruida
Brian du Plessis
charlie.vanwyk
Frikkie@brits
LizavNiekerk
Elza

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus