Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -10 minutes ago
Jan Meyer Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -26 minutes ago
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -57 minutes ago
Huur Help met kamp beddens en… Geert -4 hours ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -6 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 28/10/2019 - 14:16

Skallie, die "edit" funksie is vir jou om bv. spel foute, ens reg te maak as jy reeds "gesave" het, die "reply", is as jy direk op 'n inset wil antwoord.

Hoop dit help? 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 29/10/2019 - 05:54

Maar, die vertoon van "replies" is so gestel dat dit aan die einde wys van elke draad en nie direk onder die verwante inset nie.  (ek hoop dit wat ek nou gesê het maak sin?) smiley

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 29/10/2019 - 13:00

Baie welkom aan die wat ek nog nie welkom voor gesê het nie.

Kom gesels saam asb.

0

Johann - Weet nog nie of ek reg maak nie. Ek wil jou nou antwoord op jou verduideliking.  Ek druk dus op "Reply" en gaan dan af na heel onder en begin tik soos ek nou maak . Is dit korrek? Sal sien of "Edit" weer verskyn.

Op 'n vorige boodskap van my het ek net vir 'n toets "Edit Reply" gedruk. Ietsie verander en toe weer "Save" gedruk. Niks gebeur? Stuur ek die boodskap as ek save druk?

Ek wil graag op 'n spesifieke boodskap antwoord en nie 'n nuwe draad oopmaak nie

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 29/10/2019 - 18:00

Skallie om op "reply" te click of net eenvoudig in die "Add new comment" 'n inset te lewer doen dieselfde - 'n antwoord / inset op die betrokke draad.    As jy 'n nuwe draad wil begin moet jy 'n heel nuwe onderwerp begin waarop ander dan insette kan lewer.    Het jy al die "HELP" seksie besoek en na die video gekyk oor hoe 'n mens nuwe onderwerpe begin en foto's laai?

 

0
Bethal

Skallie

Tue, 29/10/2019 - 19:17

Voortrekker - Soos jy seker al agter gekom het neem dit maar 'n rukkie om by te kom.LOL

Dankie vir jou raad. Sal nie ophou nie.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 29/10/2019 - 19:29

Jy is Welkom Skallie.   Moenie bang wees om te eksperimenteer nie - die forum sal nie sommer breek nie (wel ek hoop nie so nie) laugh

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 29/10/2019 - 20:20

Skallie, nee wat, jy kom mooi reg.

Jy is reg, "save" stuur die inset na die fotum sodat almal dit kan lees,  edit (redigeer) en dan save jy net jou veranderings en dit verskyn dan soos 'n nuwe inset "bo-oor" die oue.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Mon, 04/11/2019 - 14:18

Welkom Ina

Welkom Ina van Jurgens Campworld 👍

Nou hoe weet jy dit is Ina van Jurgens ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus