Ek begin die draad om die ander een te spaar, hoop nie ek het iemand se telling verkeerd / gemis nie?
Kom ons raai ook die All…
Kom ons raai ook die All Blacks en Wallis se telling. Myne is:
All Blacks - 31
Wallis - 20
Ons het in Sasolburg, by 'n…
Ons het in Sasolburg, by 'n klub, 'n groot familie tafel bespreek, almal gaan Soringbok t-hemde dra. Die klub het 'n lekker groot skerm TV.
Glo die bokke gaan nie teleurstel nie✊✊
Dit gaan die derde, maar…
Dit gaan die derde, maar finale Boere oorlog wees, no prisoners will be taken, and no consentration campds allowed .
Ek is SUPER trots op die…
Ek is SUPER trots op die Bokke. 32-12. Waardige wêreldkampioene. Hulle het die Engelse behoorlik gewen. ![]()
![]()
Ai maar die Nederlander se…
Ai maar die Nederlander se hart juig oor ons bkke!!
Mooi game en oortuigende wen.
Wat noem jy ń Engelsman met ń bottel sjampanje?
Ń kelner.
Oortuigende wen, uitstekende…
Oortuigende wen, uitstekende spel van die bokke. Rassie en die hele span, kan met breë borse loop.






Johann L. Bokke 21. …
Johann L.
Bokke 21. Engeland. 18.
Wildehont
Bokke 15. Engelse 13
Willem Brits
5 in die guns van die bokke
Chris Boucher
Bokke 21. Rose 17
Auntie
Bokke 16 Engelse 11