TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

61925 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Morne Desember 2019 Planne. Willem Brits -2 hours ago
Conradb Caravan Movers Willem Brits -2 hours ago
Andersins ook bekend as 'n … Verkeerde Raad Grootwind -2 hours ago
Baie welkom... Desember 2019 Planne. Len Loader -3 hours ago
Eiland Spa 2019 Desember Desember 2019 Planne. Morne -4 hours ago
Sleep nou, Baie dankie vir… Caravan Movers Conradb -5 hours ago
Hi Willem Brits, 

Baie…
Caravan Movers Conradb -5 hours ago

November 2019 - Koffiekroeg

Centurion
Submitted by Dusty on Fri, 01/11/2019 - 01:14
Forums

Goeie môre mede forumiete. 

Kom ons nou by die tweede laaste maand van die jaar. Ek kan alweer nie slaap nie. Sit nou maar in die sitkamer en koffie drink. 

Geniet hierdie Vrydag en 'n lekker naweek vir almal. 

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Fri, 08/11/2019 - 07:02

More al die Mense! Ja dit is nou amper n week nadat ek `n baie dwase besluit geneem het!

Bietjie oordoen Saterdag na die rugby en besluit nooit weer nie.

Ag nee man, wat se strond is dit, bad form, mens moenie besluite neem op die ingewing van die oomblik nie. Sies, gaga, die vet weet.

Kan nie wag vir na werk om n paar goue koues te geniet nie! smiley

Centurion

Voortrekker

Fri, 08/11/2019 - 07:51

Goeiemôre!  smiley  Lyk of daardie dame lekker kan tent opslaan. cool

Julle moet julle dag geniet!  (En die naweek)

My laaste oggend hier in besige en mal Cairo.  1pm klim ek die vliegtuig oppad Israel toe.

Vaalpark Vrystaat

Johann L

Fri, 08/11/2019 - 08:05

More spooky, daai dame, kom sy saam met die karavaan, dit sal mos in 'n blits verkoper ontaard😂

Anton, geniet Israel en bring olywe saam, OLYWE, nie lywe nie.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 08/11/2019 - 08:34

Daai woonwa kan 'n winskoop wees wink

Hier ook effe bewolk, hoop dit reën 💧

Geniet jou Vrydag voluit in vrede.

Port Elizabeth

Antie

Fri, 08/11/2019 - 12:49

Hello almal van julle!   Die naweek is op hande en dit voel of mens nie gaan weet wat om te doen nie.    Noudat die wêreldbeker rugby verby is.   Behalwe dat ons hoog in ons noppies is dat die Bokke gewen het, moet mens erken, nie baie lande gaan Japan kan namaak met 'n beter vertoning nie.   Ek was verbaas om te hoor dat hul selfs Afrikaanse liedjies uitgesaai het tydens die Bokke se wedstryde.   Veral Kaptein van Kurt Darren 'n paar keer gehoor.  

Ek hoop dit gaan goed met almal.  Geniet julle dag en die naweek nog meer! 

 

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Sat, 09/11/2019 - 09:50

Geniet dit Voorie.

Weet nie wat het geword van die baie reën wat voorspel was nie.

Geniet jou Saterdag voluit in vrede.