Goeie môre mede forumiete.
Kom ons nou by die tweede laaste maand van die jaar. Ek kan alweer nie slaap nie. Sit nou maar in die sitkamer en koffie drink.
Geniet hierdie Vrydag en 'n lekker naweek vir almal.
Goeie môre almal hier op die…
Goeie môre almal hier op die Sondag oggend.
Sit nou met 'n beker koffie voor my en luister na die oggend lied. Reën gekry deur die nag. Ek glo dat ons nog heelwat gaan kry.
Geniet die Sondag terdeë.
Goeiemôre! Hier in Israel…
Goeiemôre! Hier in Israel is dit al "Maandag" die eerste dag van die week, want gister was die Sabbat. Die paaie wemel al vroeg soos mense die werk week begin. Vandag gaan ek noorde toe ry vir 'n vergadering.
Geniet julle dag!
More more. Oom Voorrie moet…
More more. Oom Voorrie moet seblief fodies neem.
Goeie môre kampforum, geniet…
Goeie môre kampforum, geniet jul dag.
Ons het 24mm reen gehad, en yr voorspel nog heelwat.
Anton geniet die land van melk en heuning🔯
Môre sê Kampforum
Hier bewolk, het nou 2mm uit die meter gegooi.
Geniet jou Sondag voluit in vrede.
Wie drink saam
More julle ek skink maar n koffie wie drink saam dis soms maar n gesukkel met die slaap lekke dag vir almal vrede
Goeie môre Shaun en ook die…
Goeie môre Shaun en ook die res.
Sal maar later op kantoor my koffie drink.
Lekker dag en week vir elkeen.
Môre môre! Ek gaan nou ' n…
Môre môre! Ek gaan nou ' n taxi lughawe toe vat vir die terugtog huistoe. Vannaand slaap ek in my eie bed ![]()
More More
Nuwe week met nie dinge.
Lyk of ons werk weer stadig begin inkom.
Vir die laaste 2 maande het ons net 50% van ons begroting gehaal. Gelukkig het ons geld weg gesit vir sulke maande. Ons het n baie groot projek van Australia verloor aan die Chinese. Hulle arbeid is seker goedkoper as hier by ons. Ons word mos dood ge Tax.
Ons gaan darem weer kamp oor twee weke. Sien nogaal baie uit.
Julle moet julle dag geniet en wees veilig
Goeie môre Shaun, Stoffel,…
Goeie môre Shaun, Stoffel, Anton en almal wat nog gaan kom loop groet, geniet 'n lekker Maandag.
Anton, geniet die terug vlug👍
Môre sê Kampforum
Anton, geniet die terug vlug.
Geniet jou Maandag voluit in vrede.
Dagsê al die lekker mense…
Dagsê al die lekker mense. En.. ons gaan komende donderdag Gansbaai toe, en n aand in Agulhas N Park oorslaap, wil die nuwe chalets gaan traai. Nog n rede is die beste calamari en chips kry jy in Agulhas se take away viswinkel. Kom Sondag terug, sal vir Lennie hooter blaas waneer ons Motagu deurkom.
Agulhas se take away viswinkel
Ja neef daai viswinkel het ons ontdek toe ons die eerste keer daar aangedoen het en steeds is dit ons eerste stop vir calamari. Ons erf word daar bo met een ry huise geskei van die park se gronde.

Goeie môre almal. Mag…
Goeie môre almal.
Mag elkeen die dag geniet.
More Stoffel en vriende
Lekke dag vir almal skink daai koffie vrede
Goeie môre vriende, geniet…
Goeie môre vriende, geniet jul dag in vrede.





GM
Goeie môre Kampforum-maters !
Ai, dis maar 'n moerse gesukkel om Kampforum-mense aan die gesels te kry.
Ten spyte hiervan, geniet maar tog jou naweek.