
Veels geluk met jou verjaardag Lolla! ![]()
![]()
![]()
Geluk Lolla
Mag dit n groot jaar wees vir jou Lolla lekke dag verder vir jou
Verjaarsdag wense
Baie geluk met jou verjaarsdag Lolla mag die jaar vorentoe vol mooi dinge wees
Huweliks Herdenking
Ek gebruik sommer dié draad.
Baie geluk Vroortrekker en Lolla met julle 7de huweliksherdenking, bederf mekaar voluit.
Baie geluk.
Baie geluk Voortrekker, ek…
Baie geluk Voortrekker, ek hoop Lolla bederf jou lekker ![]()
Baie geluk Lolla. Ek hoop…
Baie geluk Lolla. Ek hoop jy het 'n wonderlike lekker dag. Mag die bederf heeljaar aanhou!
Baie geluk en seën vie die…
Baie geluk en seën vie die volgende jaar. Ek glo dat jy die dag geniet het.
Baie geluk julle twee, mag…
Baie geluk julle twee, mag dit vir julle 'n jaar van seëninge inhou.
Baie geluk Lolla, mag dit 'n…
Baie geluk Lolla, mag dit 'n wonderlike jaar wees🎂🎁🎉
Baie Baie dankie.
Wow. Baie dankie aan elkeen van julle vir die geluk wense. Ek waardeer dit opreg. Baie liefde. Ek het n onvergeetlike lekker dag gehad saam my pragtige man en 2 Oulike seuntjies. Xxx





Baie geluk Lolla. Mag daar…
Baie geluk Lolla. Mag daar nog baie wees