Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
30% November 2026 Geert -1 hour ago
see water November 2026 Geert -1 hour ago
KI November 2026 Rona du Plessis -5 hours ago
Kat aan die knaters beet. November 2026 neef Herman -9 hours ago
Groot teenstrydigheid November 2026 Wessel Strydom -9 hours ago
Weet regtig nie of sulke… November 2026 neef Herman -10 hours ago

Soet broodjie met room en bruinsuiker

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums
soet broodjiesoet broodjie

 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 10/06/2019 - 06:20

Ja, maar wie eet nou koue vars gebakte brood,  hy moet nog warm wees, so, by my gaan hy net soos die resep sê vinnig uit pot, vinnig in mond😃

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Mon, 10/06/2019 - 06:38

Ek kan getuig van die resep. My dogter se vriendin het dit vir ons die eerste keer gemaak so 'n jaar of wat gelede. Jy gaan amper jou vingers saam eet so lekker is die broodjie

0
Term
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus